Onsigbaar (ebok) av Deon Meyer
Legg til i ønskeliste
Deon Meyer (forfatter)

Onsigbaar ebok

264,-
(0)
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo ná 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En só begin 'n koorsagtige tog deur 'n wêreld van gierigheid, korrupsi…
264,-
Forfattere Deon Meyer (forfatter)
Utgitt 30 mai 2012
Lengde 384 sider
Sjangrer Not translated, Krim
Språk Afrikaans
Format epub
DRM-beskyttelse Adobe DRM
ISBN 9780798157445
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo ná 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En só begin 'n koorsagtige tog deur 'n wêreld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings ... en moord.