Ridders van die grondpad (ebok) av Deon Meyer
Legg til i ønskeliste
Deon Meyer (forfatter), Adriaan Oosthuizen (forfatter)

Ridders van die grondpad ebok

241,-
(0)
Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die boek bevat ook 'n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik en handige wenke verskaf. - Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer - Aangrypende landskapsfotografie - Kleurvolle kaarte illustr…
241,-
Undertittel 'n Gids vir avontuur-motorfietse
Forfattere Deon Meyer (forfatter), Adriaan Oosthuizen (forfatter)
Utgitt 1 april 2014
Lengde 272 sider
Sjangrer Naturvitenskap og teknikk, Fagbøker
Språk Afrikaans
Format epub
DRM-beskyttelse Adobe DRM
ISBN 9780624056843
Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die boek bevat ook 'n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik en handige wenke verskaf. - Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer - Aangrypende landskapsfotografie - Kleurvolle kaarte illustreer elke roete - Gids met praktiese wenke vir grondpadry